Category: Articles

MENTAL ROTATION EXERCISE TO CHALLENGE YOUR BRAIN

Mental rotation refers to moving things around in your mind. It is one of the main visuo-spatial skills we all have … in different degrees, yes. Here’s an example. Please picture in your mind an arrow pointing to the right. Now, turn this…

HOW TO AGE GRACEFULLY

Growing old is a blessing, especially if you age with elegance and fulfillment. Every moment that you are blessed to be alive makes you that moment older. These moments become seconds, minutes, hours, days, weeks and years. The instance these…

HOE GEREELD VIER JY JOUSELF ?

Dit is belangrik om tyd in ruim vir jouself aan die begin van jou dag, want dit verhoog jou gevoel van selfwaarde en geloof in jouself. Dit help jou ook om met selfvertroue op te tree in jou daaglikse lewe en omgang met ander. Verder kan dit…

’N ROEIKLUB VIR GROOT-BRAKRIVIER

,
Groot-Brakrivier is geseënd met een van die mooiste riviervalleie, maar dit is totaal onderbenut. As dit sensitief hanteer word, kan die rivier tot groot voordeel van inwoners en besoekers benut word. Daar is  talle enkellopende mense in die…

UNIVERSITY OF THE THIRD AGE

’n Nuwe organisasie vir afgetredenes en semi-afgetredenes, U3A (University of the Third Age) Glentana tot Dana, het in Julie 2023 in die groter Mosselbaai begin. Die afskop het saamgeval met ’n praatjie oor walvisse deur Nico Booysen, navorser…

VANDAG IS NIE JOU OUDAG NIE!

Februarie 2024 se The Post was uitstekend. Ek hoop almal in ons omgewing wat bevoorreg is om hierdie tydskrif “gratis en verniet” soos my ouma sou sê, te ontvang, sien dit met dankbaarheid raak. Iemand skenk hulle tyd en energie en vaardighede…

USING GRATITUDE FOR HEALING

While the Age Wave study shows the remarkable freeing and opening many of us feel as we age, we still have to grapple with difficulties beyond our control, including upsetting and tragic developments. We’ve all experienced myriad personal…

WIE NIE VRA NIE …

,
“Wie nie vra nie, kry nie.” Dit klink baie logies, want hoe gaan iemand weet dat jy iets nodig het as jy nie vra nie? Dít is egter presies die punt – ons vra nie, en daarom kán ander nie weet nie, en sal ons nie kry nie. Hierdie kort,…

EASY WAYS TO BE MINDFUL (THAT AREN’T MEDITATION) 

,
With the deluge of endless alerts, to-do lists, and bingewatching TV, it can be hard to tame the thoughts. But not think about anything? It can be quite a challenge. WAYS TO BE MINDFUL THAT ARE LIKE MEDITATION Mindfulness may…

HEALTH BENEFITS OF LIVING BY THE SEA

,
We love the feeling of warm sand touching our skin. The energy, the fun, and all the memories we create around the sea. The ocean has a direct connection to our souls and makes us happy, and those are some of the health benefits of living…

WAT GAAN JY ANDERS DOEN VIR JOUSELF HIERDIE JAAR?

So met die een voet nog op die strand en die ander in die realiteit van ’n werkskedule wat roep om aandag is ek bewus 2024 is hier, alhoewel ek reeds verlede jaar vir my ’n “old school”-dagboek aangeskaf het. Ek hou van voel en vat,…

HANTEER WHATSAPP-GROEPE MET RESPEK!

WhatsApp-groepe in belang van die gemeenskap is noodsaaklik vir koördinering, maar om dit sinvol te laat werk, is die samewerking van elkeen op die groep allerbelangrik. Wat ek op sommige platforms sien, is teleurstellend en dikwels skrikwekkend.…